Slegs 2 honde per erf in Emfuleni

Honde-eienaars sal ook moet verseker dat hul honde in hul erf bly, anders gaan die Emfuleni-munisipaliteit die reg hê om honde op straat te konfiskeer en te laat uitsit. Daar is nou tyd tot 30 April vir Emfuleni inwoners om hul besware aan te teken.
Wat sê jy van só ‘n voorgestelde munisipale verordening?

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top