Parysenaars skitter by SA Kano Polo

Veronica, Johan en Denise het vir die Gauteng o.16-span gespeel, waarvan Veronica ook kaptein was. Hulle het vierde geëindig. Abigail het vir die Gauteng o.21 vrouespan deelgeneem, wat goud verower het. Die Gauteng o.21 gemengde span het brons gekry.  Al vier is ook  lede van die Likkewaan-kanoklub.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top