Dis GROOT rugby in Parys

Diei foto is geneem deur plaaslike fotograaf Awie v.d. Berg van Extreme Memories Capture tydens die Parys vs Balfour o.16 wedstryd. Abrie is die week langs die veld om al die aksie op kamera vas te vang.

Dié week wat deur die Hoërskool Parys vir die afgelope 5 jaar aangebied word, het vandag begin en eindig 6 April. Dit is een van die grootste rugbyweke in die land. Kom kyk na van die wedstryde wat daagliks op Hoërskool Parys se velde gespeel word. Die wedstrydprogram is ook in hierdie week se Parys Gazette.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top