Parys se trotse toernooi-wenners

Parys Primêre skool se o.11 en o.13A-rugbyspanne het van 20 tot 23 Maart aan ’n rugbytoernooi by die Nyati Sportskool deelgeneem. Albei spanne was die toernooiwenners. Hulle het meegeding teen skole soos Laerskool Losberg (Fochville), Laerskool Secunda, Laerskool Boerefort (Pretoria) en Laerskool Klerksdorp naby Thabazimbi. Op die foto is die o.11A-span saam met hul afrigters, Lukas Meyer en Jacques Wessels.

Parys Primêre skool se o.13A-span in hul hemde, geborg deur Margitta Benade.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top