Gekies vir Gauteng Kano Polo-span

Vier leerlinge van Parys is ingesluit in die Gauteng Kano Polo-span. Hulle is Johan Stoltz (o.16), en sy  sussies, Veronica en Denise Stoltz (o.16), asook Abigail Bezuidenhout (vrouespan). Hulle sal van 31 April tot 2 Mei aan die SA-kampioenskappe in Knysna deelneem. Al vier is  ook lid van die Likkewaan-kanoklub. Die foto is geneem in hul Gauteng-spandrag.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top