Nou wag die SA’s vir hulle

Dregan Brink en sy afrigter, Annie Marais, het die afgelope naweek hul Gauteng-kleure verwerf by die Gauteng Laser Run kampioenskappe in Brakpan. Albei het hul onderskeie ouderdomsgroepe gewen. Hulle neem nou op 31 April deel aan die SA-kampioenskappe in die Paarl.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top