Parys hou styf duim vas vir julle!

Niks minder nie as sewe atlete van Parys Primêre skool sal hierdie naweek die Vrystaat-atletiekspan verteenwoordig by die SA skole atletiekkampioenskappe wat op  16 en 17 Maart  in die Paarl gehou word.  Die atlete is Gert Broodryk (80m en 200m hekkies), Lana Burger (verspring), Ingemar Fouché (gewigstoot en diskusgooi) Janri Hendriks (diskusgooi), Juné Roode (hoogspring), Johanka de Villiers (1 200m) en Benjamin Bester (diskusgooi). Baie geluk aan hierdie atlete.Parys hou styf duim vas vir julle!

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top