Pad weer oop vir verkeer

 

Die Parys/Koppies-grondpad by die Tumahole en Schonkenville woonbuurt-kruising, wat pas weer vir verkeer oopgestel is nadat dit vroeër vanoggend met brandende bande en ander voorwerpe versper is ná ongelukkigheid oor werksgeleenthede vir die projek waarmee die pad opgegradeer word. Die situasie is tans kalm. Die polisie se eenheid vir Openbare Orde Polisiëring het deurentyd ‘n waaksame oog gehou.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top