Kyk watter flieks wys by die Kultuurkamer

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20, Parys. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums:

Vr 9 Maart 10:00 – Robin Hood (Russel Crowe)

Sa 10 Maart 12:00 – Indiana Jones and the Temple of Doom.

Biblioteek is oop Woensdae tot Saterdae met boeke vir 4-jariges tot 104-jariges (Afrikaans, Engels, kinders sowel as tydskrifte)

Vir navrae skakel Lucia Gericke by 084 503 0371.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top