Hoërskool Parys se VRL vir 2018

Hoërskool Parys se gr 8-11 Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2018 is voor van links: Bradley Swart,
Dian Knol en Brendan Maloney. In die tweede ry van links is Thabo Moreboli, Georgia Eliades, Petrus-Louw van Rhyn, Marizanne Brits, Schalleney Botha en Franlie Zabilski. In die derde ry is Lili Meyer, Anli van Huyssteen, Esmari Griesel, Talita Schoeman, Lee-Mari Strauss, Lerato Mputhi, Noxolo Matshaya, Rene Liebenberg en Nadia du Plooy.  Agter is Boikanyo Likhethe, Joshua van Zyl, Brian Strong, Menique Olivier, Megan Oelofse en Louwrens Vos.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top