VLU vroue gesels oor olywe

Bo: Wilna Ras het die Parys Vroue Landbou Unie (VLU) tak kom besoek waar sy die vroue bekendgestel het aan alles en nog wat van olywe en olyfbome. Weerskante van haar is Louise Kriek en  Bernadet van Ende.

Links: Annatjie Dreyer van die Parys VLU-tak het die eer te beurt geval om die trofees te ontvang vir onderskeidelik Hekel en Breiwerk, Naaldwerk en Meeste punte behaal vir artikels in die sirkel op takvlak.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top