Só lyk die pare uitslae

Die Parys-rolbalklub het die seisoen afgeskop met die mans en dames pare wat gespeel is. In die mans pare het Piet Lombard en Douglas Wilmot vir Dries de Jager en Jaco Nel in die finaal geklop, terwyl Marie Uys en Lazuya Serfontein vir Magdel O’Donoghue en Toets van der Westhuizen in die dames finaal geklop het.
In die gemengde pare het Dries de Jager en Lazuya Serfontein vir John en Magdel O’Donoghue in ’n  naelbyt finaal geklop.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top