Kom skiet saam met dié uitdagende skole-sport

Luggeweer skiet oefening by Hoërskool Parys het reeds weer begin. Oefening is Dinsdae en Donderdae om 17:15 in die Hoërskool saal. Kom neem deel aan hierdie baie uitdagende skole-sport. Vir meer inligting skakel vir André van Zyl by 082 923 8901. Op die foto is twee van die skool se skuts reeds hard aan die oefen. Hulle is Herman van Zyl (agter) en Timothy Bezuidenhout.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top