Dagboek dié skietdae

Dagboek sommer nou reeds die byeenkomste en skietgeleenthede van die SAJWV Olienhout-tak in Parys:
24 Januarie – Algemene jaarvergadering
6 Februarie – Handwapen skiet (Sons of Guns)
17 Februarie – Geweer skiet, Ballistic Beast-skietbaan (ou Kommando-skietbaan) by die Parys-vliegveld. Inskrywings kan vanaf 07:00 gedoen word.
6 Maart – Handwapen skiet (Sons of Guns)
17 Maart – Geweer skiet (Ballistic Beast)
3 April – Handwapen skiet (Sons of Guns

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top