Kyk wat gebeur in jou dorp oor Desember

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum
*Bingo Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.

Desember
1-23 – Nagmark by Garden Arts Kwekery Breëstraat 25, Parys, 19:00-22:00. Vir navrae skakel 082 328 1424.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
15 – Kerssangdiens onder die bome, NG Parys-Wes vanaf 18:00. Bring jou stoel en ’n  piekniekmandjie saam.
* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n e-pos na gazettenuus@gmail.com. Kerke is welkom om spesiale eredienstye asook Kersdienstye deur te gee. Ons hoor graag van jou. Kyk ook op Parys Gazette se webblad vir die weeklikse kalender van gebeure.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top