Presteer by Sansei SA karate kampioenskappe

Goeie prestasies is behaal deur studente van die Parys Sansei Goju Ryu-karateklub na afloop van die naweek se Sansei SA kampioenskappe. Die studente is voor van links Tiaan van Barneveld (goud kumite, goud wooden kata, brons combat weapon), Hendrik Beukes (brons kata, brons wooden kata en brons bladed kata), Mark Cotty (goud kata), LIam Claassen, Ethan Litchfield (silwer kumite) en Jason van Zyl (goud kata, silwer kumite). Agter is renshi Petro Nel, Janco van Zyl (goud kumite, silwer kata), Jadrick du Plessis (brons kumite, silwer kata), Levi Staines (brons kata, brons kumite), Nathan Cilliers (silwer kumite, silwer combat weapon, silwer continious fighting) en sempai Roelien Vorster.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top