Gholfdag ten bate van plaasbeveiliging

NWK/Senwes/Agri Securitas Trustfonds bied op 25 Oktober ’n gholfdag aan by Vaal de Grace ten bate van plaasbeveiliging.
Spelformaat is ’n  Better Ball en telkaarte moet per paar voltooi word. Vir inskrywings of borgskappe skakle Juanita da Matta by 071 457 2696.
Inskrywings, borgskappe en betalings sluit 16 Oktober.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top