Kankervoorkomingstoetse gedoen

Daar sal PSA, papsmere en borsondersoeke gedoen word onder leiding van Vrystaat Versorging in Aksie op

Donderdag, 26 Oktober 2017 vanaf 8:00 tot 14:00 by Natural Health Care, Loopstr 71, Parys  (oorkant Andre Begrafnisdienste)

Die koste is  R200 per pasiënt vir PSA en papsmere

Borsondersoeke R30

 Vir afsprake skakel Sanette by 079 324 0603 of 056-811 2971

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top