Werksoekers 29 Mei 2015

Job seekers, Werksoekers
Job seekers, Werksoekers

//

Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers! Remember to provide a phone number in your SMS on which employers may call you.
*18 jarige dame wil graag opgelei word as haarkapster, naels en skoonheid. In vdbp. Enige iets op die oomblik sal waardeer word. Kan dadelik begin. Kontak Deirdre op 060 890 4072.
*23 jarige dame op soek na vaste werk in Vanderbijlpark. Is bereid om te leer. Kan admin doen, sales, customer care, kassier werk, stock taking ens. Stel baie belang aan fotografiez, het my eie kamera en is kreatief. – 071 919 7088.
*47j man op soek na werk het code 14 met pdp het ondervinding ook in petrol en diesel voertuie kan spray en handy man werk ook doen 060 786 6170. Sasolburg.
*Betroubare dame soek strykwerk of huis skoon maak. Vdb.park/bly cw1heti vervoer. Skakel 079 211 4338.
*Cleaning and cooking job.4yrs Waitress experience. 076 851 6514. Dineo.
*Dringend op soek na sweis werk 20j ondervinding co2 stick en hardwerkind enige werk in vaal asb. 072 097 6756.
*Ek doen strykwerk vir n inkomste. Ek bly in Vanderbijlpark. U bring dit en kom haal dit dieselfde dag. Baie dankie. 079 496 5445.
*Ek is dringend opsoek na werk as restaurant bestuurder of sjef skakel Leon op 082 440 4740 of 016 933 9173.
*Ek is n 35 jarige dame met +10 jaar ondervinding, opsoek na n PA/admin/boekhou posisie in Vereeniging, Vanderbijlpark of Meyerton. Ek is georganiseerd, leer vinnig, kan druk hanteer en het inisiatief. 084 484 3784 of epos: stpieterse7@gmail.com.
*Ek soek dringend werk,enige kode tien,verfwerk,en plaaswerk. 082 640 5402.
*Eks ‘n 23-jarige vroue-tekenaar met AutoCad kwalifikasie en het 2jaar siviele- en struktuele teken ondervinding. Is op soek na werk in dieselfde lyn. Vereeniging/Vanderbijlpark area. 071 307 0204.
*Op soek na drywers werk is in besit van kode 10 lesensie met P D P, Evan 076 240 6679.
*Jong man, opsoek na enige data-capture werk asook enige ander tikwerk. Baie goeie Rekenaarvaardigheid. 082 920 6386.
*I’m a lady 41 yrs looking for a driving job,I have code 10 license with no accidents,been driving since 2002,I have sober habits,I live in De Deur – 079 383 5391.
*Ek is ‘n 35-jarige vrou op soek na werk.het ondervinding in payroll-boekhou-admin en p.a. Ek is hardwerkend, lojaal en vriendelik.my naam is Esti. 084 484 3784.
*Ek is op soek na ‘n oop betreking ini Vaal3hoek as n Kode EC (14)drywer met geldige PDP isi gekwalifiseerde Sheet Metal Werker en kan Arc,Co2,Tig en gas welding doen het 8 jr as n Produksie toesighouer gewerk en 8jr asi aankoper v rou materiale en groot masjienerie en 6jr asi Aanleg bestuurder ini Chemiese nywerheid. 072 345 3722.
*Ek is dringend op soek na werk as begrafnis ondernemer of enige ander werk het ondervinding – Norman 083 997 2099.
*Is op soek na enige admin/loneklerk werk 072 216 9681. Marinda.
*Is op soek na enige verkoopsman of bestuurder in die meubelbedryf 072 255 6730. Louis.
*Voorlees vir bysiende of siek, bejaarde ouer/of kind in die hospitaal, ouetehuis of tuis. Meyerton – bekostigbare uurlikse tarief. 071 052 676.
*I am a 42 year old female seeking job as a cashier,creche or care giving in Meyerton to start asap. 073 469 5590.
*I have done Bachelor of Education from National University Of Lesotho majoring with Sesotho and English Language. I am a single male of 29 years and i am a sedulous person. For more information contact me at 063 202 8591.
*Ek is 56, werkloos. Kontak my asb. as jy ‘n bakkie benodig op kort kennisgewing om iets weg te vat of te gaan haal soos bv. meubels of selfs om plante by n kwekery op te tel. Elke bietjie help om te oorleef. Wimpie 072 373 0634.
*Hi I’m an 18 year old white female! Im looking for a part time or full time job. Im a fast learner and willing to do anything. 082 520 4833.
*Blanke 39 jarige man. Gekwalifiseerde passer en draaier (Olifantsfontein rooiseel) cnc ondervinding. Soek werk in Vanderbijlpark. 082 557 0702.
*My naam is Johann 41 jaar oud 10 jaar rep ondervinding 2 Jaar dispatch mng 5 jaar bakery bestuurder 6 maande algemene werker in slaghuis ondervinding het kode 8 lisensie deliverys werk sal baie waardeur word 071 769 7604.
*More as iemand my kan help, ek op soek na werk kan welding doen co2 stick boilermaking fitter rigger handyman drywer het code 8 licence kan dadelik begin het abc medies kontak nommer 079 520 8415.
*My name is Elizabeth I’m looking for de job, domestic work or at restaurant im a fast learner I will apreciate your help my num 078 513 2683.
*My name is Leah. Im looking for a job as domestic worker or nanny/childminder. 063 164 2070.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top