Parys nou in kwarteindstryd

Hoërskool Lyttelton Manor van Centurion teen wie Hoërskool Parys se eerste rugbyspan hierdie Saterdag (5 Augustus) sou speel in die stryd om die Virsekerbeker (vroeër Beeldtrofee), het pas onttrek. Dit beteken dat Parys nou outomaties kwalifiseer vir ‘n plek in die kwarfinaal.

 

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top