Vyfjarige erg gebrand met kookwater

Foto ter illustrasie

Volgens Annine Siddal, woordvoerder vir ER24, het die meisie in erge pyn op ‘n familielid se skoot gesit met paramedici se aankoms.

Sy het ernstige brandwonde op haar maag en rug opgedoen.

“Die paramedikus wat haar behandel het, glo die meisie se ouers was besig om kos te maak toe die water per ongeluk op haar beland het.”

Sy is per helikopter hospitaal toe gevlieg vir verdere mediese behandeling.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top