Konserte vir koor en barokensemble

SCHÜTZ! Konserte vir koor en barokensemble met ‘n opwindende program van werke van Heinrich Schütz, uitgevoer deur ‘n kamerkoor van 16 sangers en ‘n ensemble bestaande uit strykers, barokskuiftrompette, dulsiaan en orrelpositief, onder leiding van Florian Cramer, tenoor en dirigent uit Freiburg, Duitsland. Die program sluit werke vir solosangers asook vir twee, drie en vier kore in. 

 

Saterdagaand 5 Augustus om 18:30 in die NG Kerk Vredefort 

 

Sondagmiddag 6 Augustus om 15:00 in die Lutherse Johanneskirche, Pretoria-Oos

 

Besoek die webwerf deelfontein.co.za en die facebookbladsy Dome Arts Retreat vir meer inligting.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top