VIDEO: Man doen ernstige beserings op na aanranding

‘n Man het ernstige beserings opgedoen na hy en ‘n vriend deur vyf ander mans op 16 Junie in Potchefstroom aangerand is.

Die Potchefstroom Herald, Gazette se susterskoerant het verlede week berig dat ‘n saak van poging tot moord ondersoek word. Intussen het die Herald kringtelevisiebeeldmateriaal bekom van die aanranding.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top