Werksoekers-hoek

job

Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers! Remember to provide a phone number in your SMS on which employers may call you.

*31 jarige wit man ek is asb. dringend opsoek na drywers werk ek het code 10met my pdp asb mense langafstande my no 078 272 6249. My naam is Seun asb.

*Betroubare dame soek strykwerk of huis skoon maak. Vdb.park/bly cw1. heti vervoer. Skakel 079 211 4338.

*Blanke 39-jarige man. Gekwalifiseerde passer en draaier(Olifantsfontein rooiseel) cnc ondervinding. Soek werk in Vanderbijlpark. 082 557 0702.

*Dringend op soek na werk. 28 jarige blanke man hardwekend, fiks, gesond, drink nie. Enige sweiswerk, herstel hekke, roldeure, vurkhysers, winkeltrollies. Vrou en 2 voorskoolse kinders. Dewald Wessels. 076 203 5494 of 084 492 8520.

*Ek doen strykwerk vir n inkomste. Ek bly in Vanderbijlpark. U bring dit en kom haal dit dieselfde dag. Baie dankie. My kontak nommer 079 496 5445.

*Ek is dringend op soek na werk is huishulp in Meyerton en Vereeniging vyf dae week of part time my naam is Anti ek is 36 jaar oud ek kan alles maak ek vra sleep out 073 508 6591.

*Ek is ‘n blanke dame van 48 jr jonk en is dringend opsoek na werk as kleuterskool juffrou 27jr ondervinding van kleuterskoolen onderwys van kleuters vd ouderdom vanaf 4-6 jaar oud of Au Pair in Vanderbijlpark. Ek kan die 13de Mei begin werk.
Ek het nie my eie vervoer nie en het ek ook nie bestuurslisensie nie. 061 982 8073 of 082 224 6860. Antoinette le Roux.

*Ek maak platters met soet en sout eetgoedjies asook ligte etes soos Chicken a la king. Bobotie, lasagna en nog baie meer. Maak ook terte en poedings. Ek lewer ook af. Skakel my op (016) 933 9173 of 082 440 4740. Dankie. Hettie

*Ek wil graag vir my ‘n inkomste genereer en wil ‘n besigheid open in Brits.
Kan iemand my asb help met ou staal sodat ek rakke, mandjies en hangplek vir my voorraad kan prakseer? Ek ry so een keer per maand Vaal toe en sal dit kom afhaal. Kontak 083 507 2498 of 507.

*Ek’s ‘n 23-jarige vroue-tekenaar met AutoCad kwalifikasie en het 2jaar siviele- en struktuele teken ondervinding. Is opsoek na werk in dieselfde lyn. Vereeniging/Vanderbijlpark area. 071 307 0204.

*My naam is Audra is 28 jaar oud soek asb dringend werk. Is rekenaar geletterd het ondervinding in bestuur van besighede (restuarante asook bottelstoor). Is Afrikaans en Engels magtig. As daar enige iemand is wat my kan help sal ek dit opreg waardeer. Verkieslik Vanderbijlpark asb. 079 708 138.

*Ek is ‘n 18-jaarige seun klaar gemaak met skool en is nou opsoek na werk ek is bereid om te leer soos winkel assistance, verpaking enige iets ek is harewerkend, eerlike persoon. Hoop iemand kan my n kans gee my nommer is 071 244 3725. Verkieslike Vereeniging drie riviere.

*Ek isd ‘n 50-jarige blanke man op soek na werk is n SHEQ officer of enige ander werk het mining het meer as 20 jr civil /boukonstruksie sowel as structure ondervinding het ook n onsetters /banksman ticket asook gas welding cutting te randfontein gedoen en ook security grade E tot B geskryf is tans besig met CO2 welding maar kort finansies om die kurssus klaar tebetaal Ek is berreid om as ‘n assistent ook werk teverrig om di kursus tebetaal inteendeel selfs handyman werk tedoen enige eerlke werk, dankie. Chris. 076 931 5032.

*Ek is dringend op soek na werk as begrafnis ondernemer ek het ondervinding of enige ander werk asb. Norman 083 997 2099.

*I am looking job, domestic. Wensday, Friday my number 082 485 2722.

*I’m looking 4 work in Vanderbijlpark as code 10 driver. I have a valid PdP. 8years exp. Im white. 34 and married. Contact Louis. 060 402 3878.

*47 year old male with over 10 years experience as a production / project and fabrication manager.
Extensive knowledge of structural, precision, fabrication and general engineering. Please contact 063 151 1021.

*Hi my naam is lina ek is op soek na werk in Vanderbilpark end Vereeniging domestic ek werk baie goet end ek is 40 jaar my nommer is 078 631 5653.

*Ek is butch het my e c lis met geldige pdp soek drinend werk. 081 389 0475.

*My name is Alina Im looking for job as domestic or sewing. 071 738 3178.

*My name is Hannes, ex-Police Detective (23 years service) Grade A security vetting. Code 10 drivers licence with Pdp. 44 year old white male. Looking for private/ other investigator or security related work. Please contact me on 082 588 9957 or hannesdeysel@gmail.com.

*My name is Johanna Majola, I am 51years old,i am looking for a domestic work around Vanderbijlpark,Vaalpark and Sasolburg my cell number is 082 484 5442.

*My name is Joseph Moloi, I am 36yrs old. I am looking for a gen work any job. I finished matric and i studied Elect eng N3. I was on scaffold for 2yrs. 073 639 4331.

*My name is Sello Morallana,I’m looking for a job. Drivers or Security.I hv Code10-C1 with Pdp en GradeC with Sira.I am also available immediately and prepared to work anywhere, non smoke or drink, hard worker and a trusted person. 084 624 6258.

*Ek is Morne Nienaber ek is 33jaar oud ek is ‘n wit man, ek is ‘n pa van 3 kinders en my vrou woon in Vdbp ek is op soek na werk.
Ek het ondervinding in machanic ek is ‘n stick welding skilled, co2 welding skilled ek is n saag operter ek is n agter ryer op trokke ek is n handiman. 060 336 6379.

*Registered auxiliary nurse available as careworker, home-nurse for elderly, drivers license, 15years+ experience, can stay in, no dependants. Adri 079 073 7427.

*Soek werk 2dae in week, Afr. sprekend. Denise. 078 482 7958.

*My naam is Gerrit Muller het 2 kinders soek werk co 2 welding stik welding bolemyker is beryt om ander werk te doen en sal ook leer en sal ook weg werk doen my nom is 079 676 7423 baie dankie.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top