…"/>

Tweede plek vir Parys

Parys is tweede in die Sandveld-liga met net twee wedstryde wat hulle dié seisoen verloor het. ’n  Skitterende prestasie vir Parys wat verlede week teen Hoopstad in die finaal kragte gemeet het. Die span is baie positief en gereed om volgende jaar die liga te wen. Ongelukkig het van die span se sleutelspelers voor die semi-finaal seer gekry en kon nie verder speel nie.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top