Parys leerders wen Minquiz

Drie matriekleerders, Liza Taljaard, Thomas Conradie en Jean Myburgh het verlede week aan die jaarlikse Minquiz kompetisie deelgeneem. Hierdie kompetisie word aangebied deur Mintek en is vir leerders wat Fisiese Wetenskap as vak het. Die drie Parys-leerders het die skole-kompetisie gewen en Jean Myburgh het deurgedring na die nasionale kompetisie. Hierdie is ’n  besondere prestasie aangesien daar teen leerders van groot skole in die Vaaldriehoek gekompeteer is.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top