Genooi na oefenkamp

Lialma Sinclair, ’n leerling van Hoërskool Parys, is ingesluit in die Top 8 vir die SA 0.19 span. Sy is ook genooi na ’n  oefenkamp by die Universiteit van Pretoria van 26 April tot 1 Mei.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top