Nou’s dit Vrystaat-finaal

Anné Krüger, ’n  leerling van Parys Primêre skool, sal op 9 Junie in Bloemfontein aan die Vrystaat-finaal van die ATKV redenaarskompetisie deelneem. Haar tema is: “Dit krap my as ouers tieners nie toelaat om op hul eie voete te staan nie.” Anné het met die uitsondering van 2014 nog elke jaar wat sy redenaars doen, die Vrystaat-finaal gehaal en telkens onder die top 10 redenaars in die Vrystaat in haar kategorie geëindig.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top