…"/>

Dagboek dié datums

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum.
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum.
* Bingo Woensdae 14:00 en Saterdae 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.

Mei:
6 – NG Vredefort kerkbasaar
6 Mei – Hartelus mark
11 – Berneace Slabbert sing om 14:00 by die Najaarsrus Dienssentrum. Enigeen welkom, toegang gratis – slegs ’n  silwerkollekte word opgeneem en CD’s sal te koop wees.
23 Droughtmaster veiling, Afri Dome, Parys
25 – Brangus veiling, Afri Dome, Parys
26 – Tekkie Tax dag fondsinsamelingsprojek
27 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – NG Moedergemeente hou basaar vanaf 07:30.
30 – Die blinde sanger Len Viljoen sing om 10:00 by die Najaarsrus Dienssentrum. Enigeen is welkom, toegang gratis – slegs ’n  silwerkollekte word opgeneem en CD’s sal te koop wees.
Junie
1 – Past Conradie kom sing van Country tot Gospel by die Najaarsrus Dienssentrum om 09:30. Enigeen welkom, toegang gratis – slegs ’n silwerkollekte word opgeneem.
3 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
11 – Chris van Niekerk Kaleidoskoop Konsert met Erna Rademan
28-30 – Quarter Horses, AfriDome Parys.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Julie
1 Julie – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Beefmaster veiling, AfriDome, Parys.
15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
28 – VVA Broodjiedag
29 – Damestee met Amoré Bekker by Chris van Niekerk skool in Vredefort.
Augustus
5 Augustus – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
25 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
September
1 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
1 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
2 September – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-2 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
7 Oktober – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
7 – Voorlopige datum vir Parys Kansa Relay.
12 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November
3 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
4 November – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4-5 Domefees, AfriDome, Parys.
10/11 – Miniatuur perde
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24/25 – Endurance Ride, AfriDome Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Kom kry jou strikkie voor Pick n Pay by VVA se pannekoektafel en ondersteun ook hierdie projek.
Desember
30 November – 2 Desember – Saddlebred horses
2 Desember – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee
erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ‘n e-pos na gazettenuus@gmail.com
Alle kerke is ook welkom om spesiale eredienstye deur te gee.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top