Distriksboere unie borg netbalspan

Hoërskool Parys se eerste netbalspan se rokke word weer vanjaar deur die Parys Distriksboere-unie geborg. Agter van links is me. Devina Dannhauser, Jolandi Krige, Nicole Smith, Mirisca Smit, Mirné du Plessis, Catelynn Oosthuizen en mnr. Geo Olivier namens die Parys Distriksboere-unie. Voor is Pontsho Molete, Dineo Marumo en Ditheboho Mofokeng.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top