Kom fliek saam

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums:

Vrydag 28 April – Slumdog Millionaire

Saterdag 29 April – Jack Ryan: Shadow Recruit

Vrydag 5 Mei – The light between oceans

Saterdag 6 Mei – Inside job

Donderdag 11 Mei – Gesluit (Hemelvaartdag)

Vrydag 12 Mei – The Monuments Men

Saterdag 13 Mei – Never Go Back (Lee Child’s Jack Reacher)

Vrydag 19 Mei – The Bucket List

Saterdag 20 Mei – Girl on a Train

Vrydag 25 Mei – The King’s Speech

Saterdag 26 Mei – My Big Fat Greek Wedding

Vir navrae skakel Lucia Gericke by 084 503 0371.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top