Rugbyklub begin weer oefen, braai saam

Parys-rugbyklub begin weer met oefening op Maandag, 16 Januarie by die Hoërskool Parys se rugbyvelde vanaf 17:30. Registrasie vind dan plaas. Spelers moet hul ID-dokument saambring vir registrasie, sowel as ’n  ID-foto indien hulle nie verlede jaar gespeel het nie. Daar word na die tyd gebraai – bring net jou eie drinkgoed, die res sal voorsien word. Vir navrae skakel NJ by 074 506 0727, Nelis by 082 651 2666 of Rose by 082 881 5210.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top